Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

Nuushooftrekke: 22 Junie 2021


COVID-19 getalle vir 22 Junie


22 Junie 2021

Amor Gerber

Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 117 004.

Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 19 160 met 536 858 toetse wat in hierdie tyd gedoen is. Die positiwiteit-persentasie is tans 24.9 %. Totale getalle tot op hede is 1 8132 479.

Daar is ook 93 mense die afgelope 24 uur oorlede aan COVID-19.

Die provinsie met die meeste totale getalle is Gauteng met 560 202.

Die totale aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 58 795.

1 656 680 Mense het reeds herstel van die virus. Daar is reeds 12 586 342 toetse gedoen in SA.

Die totale inentings in Suid-Afrika staan stans op 2 144 204


PLAASAANVAL: Volksrust

21 Junie 2021

Rachel Prinsloo

‘n Plaasaanval het op 18 Junie omstreeks 18:10 op die Elandshoek plaas in Volksrust, Mpumalanga, plaasgevind.

‘n Vrou, Liana Bierman, het die plaaswerkers gaan aflaai en teruggekeer na haar huis. Twee aanvallers het haar ingewag en oorval. Die aanvallers het haar oor die kop geslaan, aangerand en vasgebind. Die aanvallers het daarna die huis geplunder, 2 vuurwapens gesteel en gevlug.

Bierman kon daarin slaag om los te kom en hulp te ontbied. Alle rolspelers is na die toneel ontbied, maar geen arrestasies is gemaak nie. Die polisie is besig om die voorval te ondersoek.

.


 

NUUSBROKKIES

Feed

22/06/2021, 10:49 AM

Onderwysers kan van Woensdag af ingeënt word

22 Junie 2021 Amor Gerber Onderwysers kan van Woensdag, 23 Junie af in die ry gaan staan om hulle COVID-19 vaksine te ontvang. Die veldtog beoog om 582 000 onderwysers en ondersteunings personeel, so gou as...   More


22/06/2021, 10:43 AM

Gauteng hospitale onder druk weens COVID-19

22 Junie 2021 Amor Gerber Gauteng rapporteer tans 40.6 COVID gevalle per 100 000 mense in die provinsie. Dis amper dubbeld die hoeveelheid gevalle per 100 000 as die provinsie met die tweede meeste gevalle...   More


22/06/2021, 10:26 AM

R400 miljoen se kokaïen op skiboot gevind

22 Junie 2021 Amor Gerber Op 2 Junie 2021 het die Valke Neil Pieter van Zyl (39) op die N1 naby Pretoria vasgetrek en sy bakkie en skiboot ondersoek. Die dwelms ter waarde van R400 miljoen, wat sowat 800kg...   More


22/06/2021, 09:43 AM

COVID-19 getalle vir 22 Junie 2021

22 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 117 004. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 19 160 met 536 858 toetse wat in...   More


21/06/2021, 03:39 PM

Man weens moontlike padwoede doodgeskiet

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo Die Noordwes-polisie is besig om ‘n saak van moord te ondersoek, nadat ‘n man in Klerksdorp glo tydens ‘n padwoede voorval doodgeskiet is. Dit volg nadat daar Saterdagaand ‘n...   More


21/06/2021, 03:19 PM

Bejaarde egpaar aangeval tydens huisbraak

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde egpaar is Saterdag deur 4 aanvallers in hul huis in Umhlanga aangeval tydens ‘n huisbraak. ‘n Inwoner van die Herrwood Park-omgewing, het hulp ontbied en die...   More


21/06/2021, 03:07 PM

Gesteelde kluis met vuurwapens gevind

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo Die owerhede het Sondag, omstreeks 07:35, opgevolg met inligting wat ontvang is rakende vuurwapens wat tydens ‘n huisbraak in die Dayeni-omgewing in Nongoma gesteel is. Dit...   More


21/06/2021, 03:06 PM

Boot met 5 vissermanne slaan om, 1 sterf

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo Een persoon is Saterdag oorlede en 4 ander mense het behandeling ontvang nadat hulle boot in Soetwater in die Kommetjie-omgewing, Wes-Kaap, omgeslaan het. Die Nasionale...   More


21/06/2021, 03:06 PM

Ondersoek geloods na werker sterf tydens tier aanval

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo Die regering van die Oos-Kaap gaan ondersoek instel nadat ‘n werker, David Solomon, van die Seaview Predator Park in Port Elizabeth, verlede Woensdag gesterf het na ‘n tier hom...   More


21/06/2021, 03:00 PM

Polisie ondersoek moordsaak na verbrande liggaam in voertuig gevind is

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo Die Klipgat-polisie in Soshanguve, is besig om ‘n moordsaak te ondersoek nadat hulle verlede Donderdag ‘n verkoolde liggaam in ‘n uitgebrande voertuig op ‘n sokkerveld gevind...   More


21/06/2021, 02:44 PM

Man verloor bewussyn op branderplank en sterf

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo ‘n 30-Jarige man is Saterdag by die Alkantstrand in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, dood verklaar, nadat hy op sy branderplank sy bewussyn verloor het. Die Nasionale...   More


21/06/2021, 09:25 AM

COVID-19 getalle vir 21 Junie 2021

21 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 117 114. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 13 155 met 55 593 toetse wat in hierdie...   More


21/06/2021, 09:18 AM

Plaaswerker steek eienaar met mes

21 Junie 2021 Rachel Prinsloo ‘n 28-Jarige man is Saterdag op 19 Junie omstreeks 20:24 deur ‘n plaaswerker in sy nek met ‘n mes gesteek, nadat hy en sy pa die werkers ondervra het in verband met ‘n diefstal...   More


20/06/2021, 11:05 AM

VonkMedia: Belangrikste gebeure die afgelope week

20 Junie 2021 Rachel Prinsloo COVID-19: Suid-Afrika se COVID getalle het die afgelope 7 met 70 739 verhoog en staan nou amptelik op 1 810 164. Plaasaanvalle en -moorde: In die afgelope week was daar 3...   More


20/06/2021, 11:04 AM

COVID-19 getalle vir 20 June 2021

20 Junie 2021 Rachel Prinsloo Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 110 725. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 13 575 met 58 635 toetse wat in...   More


19/06/2021, 12:37 PM

Renosterstroper eindelik gevonnis na 5 jaar

19 Junie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Renosterstroper is Vrydag in die Skukuza-streekshof, Mpumalanga, gevonnis vir die stroping van rensosters. Die onwettige immigrant van Mosambiek, Alsony Alberto Valoyi, was...   More


19/06/2021, 12:36 PM

Twee kry tronkstraf vir boer se moord

19 Junie 2021 Rachel Prinsloo Twee aanvallers is Donderdag in die Makhanda-hooggeregshof, Oos-Kaap, gevonnis vir die moord op die 71-jarige blinde boer, Chrisjan van Niekerk. Van Niekerk is op 25 Julie 2020...   More


19/06/2021, 12:35 PM

COVID-19 getalle vir 19 Junie 2021

19 Junie 2021 Rachel Prinsloo Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 105 966. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 10 510 met 51 301 toetse wat in...   More


18/06/2021, 01:31 PM

Onderwyser aangekla vir verkragting

18 Junie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Onderwyser van KwaZulu-Natal word aangekla van verkragting, nadat hy glo ‘n leerder op 9 Junie in die skool se badkamer verkrag het. Die 11-jarige leerder was by die skool...   More


18/06/2021, 12:18 PM

Strafbare manslag word ondersoek na taxibestuurder ‘n fietsryer raakry

18 Junie 2021 Rachel Prinsloo Die owerhede is besig om ‘n saak van strafbare manslag te ondersoek, nadat ‘n taxibestuurder Dinsdag ‘n 26-jarige fietsryer op die N2, digby Durban, raakgery het. Die...   More


Older >>