Julie 2020 | ![]() |
31/07/2020, 02:37 PM
PLAASMOORD: Verdagte gevind na 6 jaar
31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Zimbabwiese man (30), is die nag van 30 Julie 2020, gearresteer op die 6de herdenking van die plaasmoord en verkragting van Christine Robinson (59). Hy is vir die laaste 6... More
30/07/2020, 10:51 AM
PLAASAANVAL: Theunissen
30 Julie 2020 Amor Gerber 'n Plaasaanval het op 30 Julie naby Theunissen in die Vrystaat plaasgevind. 'n Plaaswerker, sy vrou en kind is deur ses aanvaller oorweldig, aangerand en ontvoer. Die aanvallers het... More
30/07/2020, 10:49 AM
PLAASAANVAL: Boschpoort
30 Julie 2020 Amor Gerber 'n Plaasaanval het plaasgevind op 30 Julie in die Boschpoort area in Noord-Wes. 'n Man (64) is voor sy huis aangeval deur een aanvaller. Die man is vasgebind met 'n sak oor sy kop.... More
29/07/2020, 03:19 PM
PLAASMOORD: Hartswater-moord opvolg: bejaardes se liggame ook gevind
29 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die liggame van Danie Brand (83) en sy vrou Breggie (73), is Dinsdagmiddag gevind nadat hulle Sondag saam met hulle dogter Elzabie (50), wat vir haar ouers gaan kuier het,... More
29/07/2020, 10:46 AM
PLAASAANVAL: Vredenburg
29 Julie 2020 Amor Gerber 'n Plaasaanval het op Woensdag 29 Julie naby Vredenburg in die Wes-Kaap plaasgevind. Ongeveer 8 uur die aand is 'n ou oom en tannie en hul dogter aangeval. Drie aanvallers het in die... More
28/07/2020, 01:32 PM
PLAASAANVAL OPVOLG: twee verdagtes vas vir aanval in Walmansthal
28 Julie 2020 Rachel Prinsloo Twee verdagtes is gearresteer weens die flink en korrekte optrede deur die plaaslike Gemeenskapspolisieforum. Akkurate inligting is betyds aan die polisie deurgegee. Die wit... More
28/07/2020, 10:26 AM
PLAASMOORD: Een liggaam gevind en twee mense nog vermis
28 Julie 2020 Amor Gerber n Plaasaanval het Sondagmiddag 26 Julie in Hartswater plaasgevind. Dan, Breggie (73) en Elzabe (54) is aldrie Maandag as vermis aangemeld nadat bloed in hulle huis op 'n kleinhoewe... More
27/07/2020, 01:58 PM
PLAASAANVAL: Gesin aangerand, voertuig gesteel
27 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Saterdag omstreeks 20:40 plaasgevind op die Walmansthal pad in Paardefontein, net buite Pretoria. Die gesin is aangeval deur ‘n onbekende aantal verdagtes en... More
27/07/2020, 01:57 PM
PLAASAANVAL: Slagoffers vasgebind
27 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 26 Julie 2020 plaasgevind, op ‘n plaas in Wemmershoek, Wes-Kaap. Vier aanvallers het toegang gekry en slagoffers vasgebind. Die aanvallers het ‘n... More
27/07/2020, 01:57 PM
PLAASMOORD: Bejaarde boer vermoor
27 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasmoord het Saterdag plaasgevind omstreeks 20:30 op ‘n plaas in die Alexandria omgewing, net buite Port Elizabeth, Oos Kaap. Die boer, in sy laat sewentigs, is deur twee... More
26/07/2020, 12:20 PM
PLAASAANVAL: Houtboshdorp
26 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Saterdag plaasgevind in Houtboschdorp, Limpopo. Ludwig Kietzmann en sy vrou Hester is aangeval in hulle plaashuis deur drie gewapende verdagtes. Die verdagtes... More
26/07/2020, 09:25 AM
PLAASAANVAL: Man geskiet, Muldersdrift
26 Julie 2020 Amor Gerber 'n Man is Vrydagaand op 'n kleinhoewe in die Muldersdrift omgewing geskiet. Vier aanvallers het op hom geskiet nadat hy 'n geluid by die voordeur gehoor het en ondersoek ingestel... More
26/07/2020, 09:10 AM
PLAASMOORD: Werker vermoor in Marble Hall
Jerimias Solomone Macheque (39) 'n voorman by JJ Beker Boerdery op Toitskraal buite Marble Hall is Saterdag, 25 Julie 2020 aan skietwonde oorlede nadat 3 aanvallers hom geskiet het. Macheque was ongeveer 13:00... More
25/07/2020, 11:03 AM
PLAASAANVAL: Boer en werker aangeval, Ottosdal
25 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 24 Julie 2020 plaasgevind, op ‘n plaas in Ottosdal, Nood-Wes. Sarel van Zyl (49), en sy plaaswerker is aangeval deur drie aanvallers. Die plaaswerker... More
24/07/2020, 02:38 PM
PLAASAANVAL: Afgeweer na boer inligting ontvang
24 Julie 2020 Rachel Prinsloo Nog ‘n plaasaanal is afgeweer Dinsdag in die Oos London omgewing, in die Oos-Kaap. Die boer het twee weke gelede informasie ontvang dat sy plaas moontlik geteiken word. Die boer... More
24/07/2020, 02:38 PM
PLAASAANVAL: Afgeweer na vinnige reaksie van boer
24 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval is Donderdag omstreeks 01:42 afgeweer danksy die vinnige reaksie van ‘n plaaslike boer. ‘n Vrou wat alleen op ‘n plaas in Frankfort in die Vrystaat was, het om... More
24/07/2020, 01:20 PM
PLAASAANVAL: Boer aangeval, Dundee
24 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 22 Julie 2020 plaasgevind, op ‘n plaas in Dundee, KwaZulu-Natal. Deon Smith (61), is aangeval deur twee aanvallers wat gewapen is met hammers. Hy is... More
24/07/2020, 01:19 PM
PLAASAANVAL: Boer aangeval, Naboomspruit
24 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 22 Julie 2020 plaasgevind, op ‘n plaas in Naboomspruit, Limpopo. Die voorval het tussen 16:00 en 18:00 gebeur. ‘n Boer is baie erg aangerand deur 'n... More
22/07/2020, 11:55 AM
PLAASAANVAL: Familie oorval, voertuig gesteel
22 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Dinsdag plaasgevind op ‘n plaas in Nelspruit, Mpumalanga. Die gesin het teruggekeer na hulle huis op die plaas, toe ‘n onbekende aantal verdagtes hulle oorval.... More
19/07/2020, 08:56 AM
PLAASAANVAL: Boer met skroewedraaier aangeval
19 Julie 2020 Amor Gerber 'n Boer van Limpopo, in die Dwaalboom omgewing is Sondag met 'n skroewedraaier aangeval. Hy was oppad na sy dam op sy plaas toe hy 'n vreemde spoor vind en volg. 'n Man het op hom... More
Older >> |