Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

Afrikaners is plesierig en ons poeding is ook!

Min dinge so lekker soos souskluitjies op 'n koue nat dag, of malvapoeding na 'n lekker Sondagmiddagete!


Deel gerus jou gunsteling nagereg resepte met ons.

Stuur 'n epos na annibrand@vonkmedia.co.za


Verneuk Gemmerpoeding

Feed

07/09/2020, 12:35 PM

So maak mens

2 pakkies gemmerkoekies 2 bakkies room Smeer ‘n oondvaste bak. Breek die gemmerkoekies in groterige stukke in die bak. Gooi die room bo-oor. As jy van sterk gemmer hou, gooi nog ‘n eetlepel ekstra fyn gemmer...   More